Kaartjies beskikbaar by die hekke. Toegang sluit die vasdans en vertonings van kunstenaars in.

Vrydag 30 Augustus 2019
Toegang vir volwassenes - R70
Kinders onder 18 - R30
Saterdag 31 Augustus 2019
Toegang vir volwassenes - R120
Kinders onder 18 - R60